Vlag van Mali

Vlag van Mali
Vlag van Mali
Vlag van Mali
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 1 Maart 1961
Ontwerp ’n Vertikale driekleur in groen, geel en rooi.

Die nasionale vlag van Mali is op 1 Maart 1961 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n driekleur met drie ewe wye vertikale bane in groen (vlagpaalkant), geel (middel) en rooi (wapperkant). Die kleure is ook die Pan-Afrika kleure.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search